"Baie baie dankie vir die mooi Leeu boekie, Belius hou baie daarvan. Baie baie dankie vir al jou geduld en liefde vir ons kinders, jy is n besonderse mens en so bly ons kon pad met jou stap. Boeta se ontwikkeling en vordering is ongelooflik en so dankbaar vir jou!"
Sannette
2014-06-14